Indwe Trio

Indwe trio poster 2014
INDWE HENGEL KLUB
bied aan:
TRIO KOMPETISIE 2014
Indwe Hengel Klub se jaarlikse Trio Kompetisie is op hande en sal as volg plaas vind:
Plek: Indwe Doringrivier Dam (Hengelaars neem kennis dat daar aan die Dordrecht kant gevang gaan word)
Datum: Vanaf Vrydag middag 28 November om 18:00 tot en met Sondag oggend 30 November om 09:00
Inskrywings: R150.00 per person (Slegs twee stokke per Hengelaar)
PRYSE
1Ste Prys – Ter waarde van R2000.00
2De Prys – R1000.00
3De Prys – R500.00
“Lucky Draws” sal ook gedoen word!
Pryse sal bepaal word volgens die swaarste TRIO naamlik:
Baber – Karp en Geelvis
NEEM KENNIS
Kano’s en Aas Bootjes mag gebruik word maar op eie risiko en moet elke Hengelaar hom/haarself vergewis van alle nodige veiligheids maatreëls en sal Indwe Hengel Klub nie verantwoordelik gehou word vir enige verliese nie.
Kontak Persone:
Reinhardt Gouws: 082 3352344
Leon: 082 9248234

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *